Plutokrasie

'n Plutokrasie is 'n bestuursvorm waar geld sorg dat die mag en die wette deur 'n groep bepaal kan word. Die naam is 'n samestelling van die Griekse woorde πλουτος (rykdom) en κρατειν (regeer, die mag hê).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search